OpenArt Logo
Sign in

anshul jain

anshul jain

Model: Flux (pro)

Prompt:

Navkar mantra on book prop
Seed: 1908790251
Width: 1024
Height: 1024

Create your first image using OpenArt.

With over 100+ models and styles to choose from, you can create stunning images.

More images like this
Prompt: A shabby journal lying open on an antique wooden table, bathed in the warm glow of a candle light. The pages are filled with faded photographs, pressed handwritten notes, creating a sense of nostalgia and mystery. Cinematic lighting, hyperrealistic detail, 32k resolution.
Prompt: A shabby journal lying open on an antique wooden table, bathed in the warm glow of a candle light. The pages are filled with faded photographs, pressed handwritten notes, creating a sense of nostalgia and mystery. Cinematic lighting, hyperrealistic detail, 32k resolution.
Prompt: feather quill medieval documents
Prompt: Ancient spell tome, magical glow, ancient writing, tome floating in the air, illuminating magical swirls, detailed illustration, high quality, magical, vines emerging, ancient, illuminating runes, chains, floating, detailed, atmospheric lighting, ancient markings, magical cirkel
Prompt: Spreuke 1:1-7 DB
[1] Die boek Spreuke is in die tyd van Dawid se seun Salomo geskryf. [2] Al die spreuke wil ons wys hoe om te leef. Dit is bedoel om mense wys en gelukkig te maak. Hierdie spreuke moet jy jou eie maak, want dit wil die volgende doen: [3] dit wil jou die kuns van die lewe aanleer, jou met ’n gedissiplineerde lewenstyl help. Dit wil jou leer wat reg en billik is.[4] Dit wil jou insig gee. Dan sal jy ’n goeie aanvoeling hê vir wat reg en gepas is in elke omstandigheid waarin jy beland.Dit wil onervare gelowiges leer hoe om reg te leef. Vir jongmense ook.[5] Dit wil die gelowiges wat klaar weet hoe om reg te leef, nog meer kennis gee en vir dié wat reeds insig het, nog meer lewensvaardighede. [6] So sal hulle al die spreuke nog beter verstaan. Hulle sal snap wat wyse mense sê.[7] Lewensgeluk begin by liefde vir die Here. Sonder liefde is daar geen lewensvreugde nie. Iemand wat die Here nie liefhet nie en ook nie weet hoe om reg te leef nie, is dom. Hy verag ook al die spreuke.